Sunday, June 23, 2013

KALENDER VIR 2014

Ek bring weer 'n Kalender uit en dit gaan uitkom met twee sinke as buitebladsye. Binne gaan 12 mnde kalender blaaie wees. Daar sal lee'' bladsye in wees wat jy soos 'n joernaal kan gebruik. Van my sinke foto's gaan binne wees ASOOK van my pitkoswoorde.....End Oktober gaan dit te koop wees.... Limiet van net 50 gaan gemaak word met die sinke as buitebladsye ..en nog 50 soortgelyk maar net met gewone buitebladsye gaan ook beskikbaar wees.....! Laat weet gerus as jy belangstel in hierdie spesiale kalenders....GENIET DIE REIS en leef voluit...xx