Sinke

UNIEK"!..Skilder op geroeste sink
Verskillende groottes - navraag oor pryse is welkom ..

''ons almal het mos maar so roeskolletjie erens en wil soms net bietjie ''gepolish'' word ...daarom is dit vir my lekkerrrr om te sien hoe 'n sink wat op die skrootwerf beland weer nuwe lewe kry en teen iemand se muur hang en weer iets werd voel en lyk "























No comments:

Post a Comment